Buster Crabbe

Buster Crabbe
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Clarence Linden Crabbe II
Geboorte (1908-02-07)7 Februarie 1908
Sterfte 23 April 1983 (op 75)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders Three
Beroep(e) Akteur
Aktiewe jare 1930–82
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Buster Crabbe (7 Februarie 1908 – 23 April 1983) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Search for Beauty (1934), Flash Gordon (1936), Buck Rogers (1939), en Billy the Kid Trapped (1942).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy